Marie Ault

Marie Ault
Geboorte (1870-09-02)2 September 1870
Sterfte 9 Mei 1951 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marie Ault (2 September 1870 – 9 Mei 1951) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fanny Hawthorne (1927), The Lodger: A Story of the London Fog (1927), Major Barbara (1941), en Carnival (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy